Skip to content
Menu
ISBN #: 978-0-6395-0063-8

Graad 12 Chemie Hand-en Werkboek Boek 2 Volkleur

Fisiese Wetenskappe kan enige student senuweeagtig maak. Stel jouself gerus met Doc Scientia se Graad 12 Fisika en Chemie Hand- en Werkboeke.
• Begryp moeilike konsepte met maklike leesbare teorie.
• Slyp jou kennis met omvattende oefeninge.
• Spaar waardevolle leertyd met volledige opsommings en breinkaarte.

Jy sal ten volle voorbereid wees vir enige eksamen.

R279.00