Description
Wie het gesê Natuurwetenskappe moet vervelig wees?
Kenmerke
• Die Hand- en Werkboek is in twee verdeel – ligter en makliker hanteerbaar
• Hand- en Werkboek 1 – dek die werk van kwartaal 1 en 2
• Hand- en Werkboek 2 – dek die werk van kwartaal 3 en 4
• KABV (CAPS) gebaseerde inhoud – jaarliks hersien
• Kundige skrywers – inhoud wat jy kan vertrou
• Prakties ingesluit – geen ander bronne is nodig nie
• Interessante oefeninge – lê die teorie vas
• Tuiseksperimente – prikkel belangstelling
• Opsommings en breinkaarte – wees eksamengereed
• Woordelys – ’n manier om terme gou na te slaan
• Kwartaalhersiening – die beste manier om vir vraestelle voor te berei
Skrywers:
Santie du Plessis , Carlien Fanoy , Stephan Fanoy, Judy McDougall