Bestelvorms

Laerskole
Graad 4 – 6 Natuurwetenskappe en Tegnologie
Graad 7 Natuurwetenskappe

Hoërskole
Graad 8 – 9 Natuurwetenskappe
Graad 10 – 12 Fisiese Wetenskappe
Graad 10 – 12 Tegniese Wetenskappe

IEB Skole
Graad 8 – 9 Natuurwetenskappe
Graad 10 Fisiese Wetenskappe
IEB Senior Fisika
IEB Senior Chemie
Further Studies Physics
Hoe werk dit?
Boekwinkels
Kontak ons kantore.
info@docscientia.co.za
orders@docscientia.co.za
Skole
Laai af en voltooi die bestelvorm.
Stuur voltooide bestelvorm na orders@docscientia.co.za
Ontvang kwotasie van ons kantoor.
Aanvaar kwotasie en bevestig bestelling.
Ontvang afleweringsinligting.
Ontvang bestelling.
Ouers & Leerders
Besoek ons aanlynwinkel en produkte blad.
Kies vak en graad.
Voeg produk(te) in mandjie.
Kies afleweringsopsie.
Plaas bestelling.
Kies betalingsopsie via Payfast.
Ontvang boeke/bestelling.
Wat ons kliënte sê

Helmine de Klerk Laerskool Cradock Primary
“Baie dankie vir uitstekende werkboeke, oefenboeke hulp en raad.”

Marlize Kruger Laerskool Doringkloof
“Julle boeke staan uit bo AL die handboeke wat ek al gebruik het. Ek hou nou 21 jaar skool en julle inhoud is perfek reg en van uitstaande gehalte.”

Riandi Bodenstein Impaq
“Uitstaande diens, dadelike reaksie op algemene navrae en altyd bereid om te help.”

Thia Faia Alberton High School
At Alberton High School, we have partnered with Doc Scientia for over ten years. Their commitment to providing high-quality workbooks for Natural and Physical Sciences is commendable. In addition to their exceptional educational materials, their level of service is unparalleled and consistently meets our needs.

Fiona Van Dyk Boksburg High School
Doc Scientia has a very efficient team. Emails are replied to quickly and timeously. Any problems are sorted immediately. Very good company to deal with.
Cornel Bam Hoërskool Louis-Trichardt
I have been using the Doc Scientia science workbooks since 2014, these workbooks have been a game-changer in my teaching journey. The comprehensive and structured content has not only made lesson planning easier but has also significantly improved my students’ understanding and application of scientific concepts.
Your workbooks have made a significant impact on science education at Hoërskool Louis-Trichardt
Marike Lintvelt Hoërskool Suid Natal
Ek het al verskeie handboeke gebruik, maar Doc Scientia bly vir my die voorloper as dit kom by verduidelikings. Dit is ook een van die handboeke met die meeste vrae en voorbeelde.
Anna-Marie Theron Curro
Dankie vir jul volgehoue fokus op kwaliteit en aanpassings by die nuutste vereistes in die vakke.
Yolanda Alkema Die Hoerskool Menlopark
Die Doc Scientia-werksboeke word hoogs aanbeveel vir hul duidelike verduidelikings en deeglike dekking van die kurrikulum
Lané Alles-In-Een-Aanlynkursus
Die kursus is baie sinvol. Ek het baie nuwe klein dingetjies geleer. Als is so mooi opgesom en gee so baie informasie in ń kort tydjie.
Ek sal enige iemand aanbeveel om hierdie kursus te gebruik. Dit is n uitstekende program.