Vraestelle: Terme en Voorwaardes
- Doc Scientia aanvaar geen verantwoordelikheid vir vraestelle wat verkeerdelik aangekoop word nie. Geen vraestel wat verkeerdelik aangekoop is, sal in aanmerking geneem word vir krediet nie. Geen vraestel wat verkeerdelik in Afrikaans aangekoop is, sal vir ’n vraestel in Engels omgeruil word nie.