Description
Meer inligting
Kenmerke
Geskoei op die Graad 12 Chemie Hand- en Werkboek 1 & 2
KABV (CAPS) gebaseerde inhoud – jaarliks hersien
Kundige skrywers – inhoud wat jy kan vertrou
Stap vir stap antwoorde – vergemaklik merkwerk
Volledige antwoorde vir alle:
• Oefeninge
• Prakties
• Eksamenvrae
Skrywers:
Elma de Vos, Santie du Plessis , Carlien Fanoy, Elize Jones, Patricia Lees-Rolfe, Judy McDougall, Janetta Nel, Karen Reynecke, Saartjie Spies