Description
Meer inligting
Kenmerke
Geskoei op die Graad 10 Chemie Hand- en Werkboek
KABV (CAPS) gebaseerde inhoud – jaarliks hersien
Kundige skrywers – inhoud wat jy kan vertrou
Stap vir stap antwoorde – vergemaklik merkwerk
Volledige antwoorde vir alle:
• Oefeninge
• Prakties
• Eksamenvrae
Skrywers:
Santie du Plessis, Carlien Fanoy , Celiwe Khumalo, Marga Koelman , Patricia Lees-Rolfe, Judy McDougall , Lawrence Mutwautshila, Hela Roux, Doret Spykerman, Clarisa Steyn