Skip to content
Menu

Pakket: Graad 12 Tegniese Wetenskappe Hand- en Werkboek 1 en 2 Volkleur

Tegniese Wetenskappe kan selfs die beste student senuweeagtig maak. Stel jouself gerus met Doc Scientia se Graad 12 Tegniese Wetenskappe Hand- en Werkboek 1 & 2.
• Begryp moeilike konsepte met maklike leesbare teorie.
• Slyp jou kennis met omvattende oefeninge.
• Spaar waardevolle leertyd met volledige opsommings en breinkaarte.

Jy sal ten volle voorbereid wees vir enige eksamen.

Original price was: R506.00.Current price is: R367.00.