Description
Eenheid 1 – Eienskappe van Materiale
Eenheid 2 – Skeiding van Mengsels
Eenheid 3 – Sure, basisse en neutrale stowwe
Eenheid 4 – Die Periodieke Tabel
Erken dit maar: dit kan oorweldigend wees om vir eksamens te leer. Dis waarom Doc Scientia Graad 7 Natuurwetenskappe opsommings saamgestel het. Laat jou studiesessies gemaklik vloei met die kragtige hulpbron.
• Bou selfvertroue in jou kennis en hoe om dit toe te pas.
• Maksimaliseer jou studietyd met omvattende opsommings.
• Bedaar jou senuwees en wees deeglik voorbereid.
Kry ’n goeie nagrus en weet jy is eksamengereed.
R120.00