Skip to content
Menu
0
Close Cart
Your cart is empty. Go to Shop

Graad 12 Tegniese Wetenskappe Hand- en Werkboek Boek 2 Volkleur

Tegniese Wetenskappe kan selfs die beste student senuweeagtig maak. Stel jouself gerus met Doc Scientia se Graad 12 Tegniese Wetenskappe Hand- en Werkboek 1 & 2.
• Begryp moeilike konsepte met maklike leesbare teorie.
• Slyp jou kennis met omvattende oefeninge.
• Spaar waardevolle leertyd met volledige opsommings en breinkaarte.

Jy sal ten volle voorbereid wees vir enige eksamen.

R247.00