Pakket: IEB Fisiese Wetenskappe Graad 11 en 12 Senior Fisika (Hand- en Werkboek 1 en 2) en Senior Chemie (Hand- en Werkboek 1 en 2) Volkleur
Fisiese Wetenskappe se werkslas kan oorweldigend wees. Verlig jou laste met Doc Scientia se IEB Senior Fisika en Chemie Hand- en Werkboeke 1 & 2.
• Begryp moeilike konsepte met maklike leesbare teorie.
• Slyp jou kennis met omvattende oefeninge.
• Spaar waardevolle leertyd met volledige opsommings en breinkaarte.
Jy sal ten volle voorbereid wees vir enige eksamen.