Description
Meer inligting
Kenmerke
• KABV en SAGS gebaseerde inhoud – jaarliks hersien
• Kundige skrywers – teorie wat jy kan vertrou
• Prakties ingesluit – geen ander bronne is nodig nie
• Genoegsame oefeninge – verseker jy het die teorie onder die knie
• Opsommings en breinkaarte – leer slimmer, nie harder nie
• Eksamenvrae – die beste manier om Fisiese Wetenskappe te bemeester
• Die Werkboek is in twee boeke verdeel – ligter en makliker hanteerbaar