Description
Meer inligting
Kenmerke
Geskoei op die Graad 11 Fisika Hand- en Werkboek
KABV (CAPS) gebaseerde inhoud – jaarliks hersien
Kundige samestellers – inhoud wat jy kan vertrou
Elke Voorbereidingslêer bevat:
• Lesplanne
• Werkskedules
• Kalenders
• Antwoorde vir alle oefeninge in die Werkboek
• Antwoorde vir alle prakties in die Werkboek
• Portefeulje vir die onderwyser
• Portefeulje vir die leerder