Description
Wie het gesê Natuurwetenskappe moet vervelig wees?
Kenmerke
- Die Hand- en Werkboek is in twee verdeel – ligter en makliker hanteerbaar
- Hand- en Werkboek 1 – dek die werk van kwartaal 1 en 2
- Hand- en Werkboek 2 – dek die werk van kwartaal 3 en 4
- KABV (CAPS) gebaseerde inhoud – jaarliks hersien
- Kundige skrywers – inhoud wat jy kan vertrou
- Prakties ingesluit – geen ander bronne is nodig nie
- Interessante oefeninge – lê die teorie vas
- Tuiseksperimente – prikkel belangstelling
- Opsommings en breinkaarte – wees eksamengereed
- Woordelys – ’n manier om terme gou na te slaan
- Kwartaalhersiening – die beste manier om vir vraestelle voor te berei
Skrywers:
Santie du Plessis , Carlien Fanoy , Stephan Fanoy, Judy McDougall