Skip to content
Menu
ISBN #: 978-1-928504-69-6

Graad 11 Fisika Hand-en Werkboek Volkleur

Fisiese Wetenskappe kan enige student senuweeagtig maak. Stel jouself gerus met Doc Scientia se Graad 11 Fisika en Chemie Hand- en Werkboeke.
• Begryp moeilike konsepte met maklike leesbare teorie.
• Slyp jou kennis met omvattende oefeninge.
• Spaar waardevolle leertyd met volledige opsommings en breinkaarte.

Jy sal ten volle voorbereid wees vir enige eksamen.

R263.00