Description
Eenheid 1 – Gestoorde Energie in Brandstowwe
Eenheid 2 – Energie en Elektrisiteit
Eenheid 3 – Energie en Beweging
Eenheid 4 – Stelsels om dinge te Beweeg
Eksamentyd is spanningsvol vir ouers en kinders. Doc Scientia se Graad 5 Natuurwetenskappe en Tegnologie opsommings gee jou een minder vak om oor bekommerd te wees.
• Bou selfvertroue om alle vrae te beantwoord.
• Gebruik jou studietyd effektief met omvattende opsommings.
• Bedaar jou senuwees en wees deeglik voorbereid.
Kry ’n goeie nagrus en weet jy is eksamengereed.
R120.00