Description
Eenheid 1 – Die Planeet Aarde
Eenheid 2 – Die Son
Eenheid 3 – Die Aarde en die Son
Eenheid 4 – Die Maan
Eenheid 5 – Vuurpylstelsels
Eksamentyd is spanningsvol vir ouers en kinders. Doc Scientia se Graad 4 Natuurwetenskappe en Tegnologie Kwartaal 1 opsommings gee jou een minder vak om oor bekommerd te wees.
• Bou selfvertroue om alle vrae te beantwoord.
• Gebruik jou studietyd effektief met omvattende opsommings.
• Bedaar jou senuwees en wees deeglik voorbereid.
Kry ’n goeie nagrus en weet jy is eksamengereed.
R120.00