Description
Meer inligting
Kenmerke
• Geskoei op die IEB Senior Chemie Hand- en Werkboek 1 & 2
• KABV (CAPS) en SAGS gebaseerde inhoud – jaarliks hersien
• Kundige samestellers – inhoud wat jy kan vertrou
• USB so groot soos ’n kredietkaart – dra dit gemaklik saam met jou
• Alle oefeninge en antwoorde ingesluit – vergemaklik huiswerk merk
• Redigeerbare inhoud – voeg by en haal uit soos dit jou pas
Skrywers:
Elma de Vos, Santie du Plessis, Carlien Fanoy, Annalize Ferreira, Lyn Haupt, Judy McDougall, Janetta Nel, Karen Reynecke, Leon Roets, Sandra Schwartz
