Skip to content
Menu
ISBN #: 978-1-991210-76-0

IEB Fisiese Wetenskappe Senior Chemie Hand- en Werkboek Boek 1 Volkleur

Fisiese Wetenskappe se werkslas kan oorweldigend wees. Verlig jou laste met Doc Scientia se IEB Senior Fisika en Chemie Hand- en Werkboeke 1 & 2.
• Begryp moeilike konsepte met maklike leesbare teorie.
• Slyp jou kennis met omvattende oefeninge.
• Spaar waardevolle leertyd met volledige opsommings en breinkaarte.

Jy sal ten volle voorbereid wees vir enige eksamen.

R339.00