Skip to content
Menu
ISBN #: 978-0-6395-0066-9

Graad 12 Fisika Antwoordboek

Word ’n wysneus in Fisiese Wetenskappe. Doc Scientia se Graad 12 Fisika Antwoordboek bevat duidelike, stap vir stap antwoorde.
• Gaan jou werk maklik na.
• Vermy om twee keer dieselfde fout te maak.
• Leer om die slaggate raak te sien en te ontduik.

Bemeester Fisiese Wetenskappe een oefening op ’n slag.

R294.00