Skip to content
Menu
0
Close Cart
Your cart is empty. Go to Shop

Graad 10 Tegniese Wetenskappe Hand- en Werkboek Volkleur

Die gaping tussen Graad 9 en Graad 10 wetenskap is massief. Neem die sprong met Doc Scientia se Graad 10 Tegniese Wetenskappe Hand- en Werkboek.
• Begryp moeilike konsepte met maklike leesbare teorie.
• Slyp jou kennis met omvattende oefeninge.
• Spaar waardevolle leertyd met volledige opsommings en breinkaarte.

Jy sal ten volle voorbereid wees vir enige eksamen.

R267.00