Description
Eenheid 1 – Bronne van Energie
Eenheid 2 – Potensiele en Kinetiese Energie
Eenheid 3 – Hitte-Oordrag
Eenheid 4 – Isolasie en Energiebesparing
Eenheid 5 – Energie-Oordrag aan Omgewing
Eenheid 6 – Nasionale Elektrisiteitsnetwerk
Erken dit maar: dit kan oorweldigend wees om vir eksamens te leer. Dis waarom Doc Scientia Graad 7 Natuurwetenskappe opsommings saamgestel het. Laat jou studiesessies gemaklik vloei met die kragtige hulpbron.
• Bou selfvertroue in jou kennis en hoe om dit toe te pas.
• Maksimaliseer jou studietyd met omvattende opsommings.
• Bedaar jou senuwees en wees deeglik voorbereid.
Kry ’n goeie nagrus en weet jy is eksamengereed.
R120.00