Description
Eenheid 1 – Energie en Energie-Oordrag
Eenheid 2 – Energie om ons
Eenheid 3 – Beweging en Energie in ’n Stelsel
Eenheid 4 – Energie en Klank
Eksamentyd is spanningsvol vir ouers en kinders. Doc Scientia se Graad 4 Natuurwetenskappe en Tegnologie Kwartaal 1 opsommings gee jou een minder vak om oor bekommerd te wees.
• Bou selfvertroue om alle vrae te beantwoord.
• Gebruik jou studietyd effektief met omvattende opsommings.
• Bedaar jou senuwees en wees deeglik voorbereid.
Kry ’n goeie nagrus en weet jy is eksamengereed.
R120.00