Skip to content
Menu
ISBN #: 978-0-6395-0021-8

Graad 9 Voorbereidingslêer

Wie het gesê geld kan nie tyd koop nie? Spaar jouself ure se werk met Doc Scientia se Graad 9 Natuurwetenskappe Voorbereidingslêer.
• Hê al jou nodige dokumente beskikbaar op een plek.
• Skryf slegs ’n datum om jou admin op datum te hou.
• Wees gereed vir inspeksie op enige gegewe dag.

Onderwysers moet fokus op klasgee, nie admin nie.
Dit is moontlik met Doc Scientia se onderwysersmateriaal.

R1,403.00