Description
Meervoudige keusevrae en kontekstuele vrae
• Oorspronklike vrae
• Eksamenvraestelle en memo’s beskikbaar
• Maart toetse dek die werk van Kwartaal 1
• Junie vraestelle dek die werk van Kwartaal 1 & 2
• September toetse dek die werk van Kwartaal 3
• November vraestelle dek die werk van Kwartaal 1–4
• Aparte Fisika en Chemie vraestelle vir Junie en November
• KABV gebaseerde vrae
• Kundige eksaminators – inhoud wat jy kan vertrou
• Gebaseer op die Doc Scientia Werkboeke
Hierdie pakket sluit die volgende in;
1. Maart Toets en Memo
2. Junie Fisika Vraestel
3. Junie Fisika Memo
4. Junie Chemie Vraestel
5. Junie Chemie Memo
6. Sept. Toets en Memo
7. Nov Fisika Vraestel
8. Nov Fisika Memo
9. Nov Chemie Vraestel
10. Nov Chemie Memo