Description
Meer inligting
Kenmerke
• Geskoei op die Graad 11 Chemie Hand- en Werkboek
• KABV (CAPS) gebaseerde inhoud – jaarliks hersien
• Kundige samestellers – inhoud wat jy kan vertrou
• USB so groot soos ’n kredietkaart – dra dit gemaklik saam met jou
• Alle oefeninge en antwoorde ingesluit – vergemaklik huiswerk merk
Skrywers:
Elma de Vos, Santie du Plessis , Carlien Fanoy, Elize Jones , Patricia Lees-Rolfe, Judy McDougall , Janetta Nel, Karen Reynecke , Saartjie Spies
