Description
Meervoudige keusevrae en kontekstuele vrae
• Oorspronklike vrae
• Eksamenvraestelle en memo’s beskikbaar
• Maart toetse dek die werk van Kwartaal 1
• Junie vraestelle dek die werk van Kwartaal 1 & 2
• September toetse dek die werk van Kwartaal 3
• November vraestelle dek die werk van Kwartaal 1–4
• KABV gebaseerde vrae
• Kundige eksaminators – inhoud wat jy kan vertrou
• Gebaseer op die Doc Scientia Werkboeke
Hierdie pakket sluit die volgende in;
1. Maart Toets en Memo
2. Junie Vraestel
3. Junie Memo
4. Sept. Toets en Memo
5. Nov Vraestel 1
6. Nov Vraestel 1 Memo
7. Nov Vraestel 2
8. Nov Vraestel 2 Memo