Bestelvorms

Laerskole
Graad 4 – 6 Natuurwetenskappe en Tegnologie
Graad 7 Natuurwetenskappe

Hoërskole
Graad 8 – 9 Natuurwetenskappe
Graad 10 – 12 Fisiese Wetenskappe
Graad 10 – 12 Tegniese Wetenskappe

IEB Skole
Graad 8 – 9 Natuurwetenskappe
Graad 10 Fisiese Wetenskappe
IEB Senior Fisika
IEB Senior Chemie
Further Studies Physics
Hoe werk dit?
Boekwinkels
Kontak ons kantore.
info@docscientia.co.za
orders@docscientia.co.za
Skole
Laai af en voltooi die bestelvorm.
Stuur voltooide bestelvorm na orders@docscientia.co.za
Ontvang kwotasie van ons kantoor.
Aanvaar kwotasie en bevestig bestelling.
Ontvang afleweringsinligting.
Ontvang bestelling.
Ouers & Leerders
Besoek ons aanlynwinkel en produkte blad.
Kies vak en graad.
Voeg produk(te) in mandjie.
Kies afleweringsopsie.
Plaas bestelling.
Kies betalingsopsie via Payfast.
Ontvang boeke/bestelling.
Wat ons kliënte sê
Ezeth Doc Scientia: Alles-In-Een-Aanlynkursus
Ek persoonlik het die kursus baie goed gevind. Dit is kort en tot die punt. Dit verduideluk die belangrike konsepte baie goed en die feit dat julle definisies en die opsomming aan die einde het maak dat jou studies gefokus is.
Carol Doc Scientia: Alles-In-Een-Aanlynkursus
Die kursus is amazing.

Glenda Dell Felixton College
Our school has used the Doc Scientia workbooks for the past few years and would not want to change. We are impressed with the thorough approach taken to explain the various concepts.
André Oelofse
Ek is al jare ‘n lojale kliënt van DocScientia en ek moet sê dat hul uitsonderlike diens en kwaliteit produkte my nog nooit gefaal het om my te beïndruk nie.
Wat hulle onderskei, is hul verbintenis om langtermynverhoudings met hul kliënte te bou.
Pauli Burger
Excellent service. High quality books and teaching material. Quick response and feedback.

Corné van Wyk Hoërskool Eric Louw
Ek gebruik nou al vir 9 jaar net Doc Scientia se handboeke. Die handboeke is maklik verstaanbaar en leerders geniet dit. Dankie vir die puik en vinnige diens.

Corali Wolmarans Hoërskool Frans du Toit
Van kwotasies, bestelling, aflewering reg deur die bank is hul diens puik. Personeel is vriendelik en behulpsaam. Baie dankie vir die moeite wat jul doen met jul kliente.

Linda Roelofse Hoërskool Hoogenhout
Hoërskool Hoogenhout gebruik die werkboeke nou al vir vele jare…..en ons leerlinge pluk definitief die vrug daarvan.
Met behulp van hierdie werkboeke en harde werk, kan elke leerling sy volle potensiaal bereik!

Driekie Strydom Curro Nelspruit
Ek wil julle uit my hart uit bedank vir al julle moeite om die boeke hier te kry – ons kan sommer met die intrapslag begin werk.
Sandy
I am very impressed with your service and the papers were well worth the money. I will definitely make use of your business again.