Description
Meer inligting
Kenmerke
• Gebaseer op die Graad 7 Natuurwetenskappe Hand- en Werkboek 1 & 2
• KABV (CAPS) gebaseerde inhoud – jaarliks hersien
• Kundige samestellers – inhoud wat jy kan vertrou
• USB so groot soos ’n kredietkaart – dra dit gemaklik saam met jou
• Alle oefeninge en antwoorde ingesluit – vergemaklik huiswerk merk
• Redigeerbare inhoud – voeg by en haal uit soos dit jou pas
Skrywers:
Santie du Plessis, Pikkie du Toit, Carlien Fanoy, Natalie Janse van Rensburg , Marga Koelman, Judy McDougall , André Oelofse, Annemie Smit , Annemien Smith