Description
Kenmerke
Geskoei op die Natuurwetenskappe & Tegnologie Hand- en Werkboek 1 & 2
KABV (CAPS) gebaseerde inhoud – jaarliks hersien
Kundige samestellers – inhoud wat jy kan vertrou
Elke Voorbereidingslêer bevat:
- Lesplanne
- Werkskedules
- Kalenders
- Antwoorde vir alle oefeninge in die Werkboek
- Antwoorde vir alle prakties in die Werkboek
- Portefeulje vir die onderwyser
- Portefeulje vir die leerder
Skrywers:
Santie du Plessis , Carlien Fanoy , Stephan Fanoy, Judy McDougall