Skip to content
Menu

Graad 4 Voorbereidingslêer Natuurwetenskappe en Tegnologie

Wie het gesê geld kan nie tyd koop nie? Sit ure terug op die horlosie met Doc Scientia se Graad 4 Natuurwetenskappe & Tegnologie Voorbereidingslêer.

• Het al jou nodige dokumente op een plek beskikbaar.
• Hou jou administrasie op koers deur eenvoudig ’n datum neer te skryf.
• Wees gereed vir inspeksie op enige gegewe dag.

Onderwysers moet fokus op onderrig, nie administrasie nie. Dit is moontlik met Doc Scientia se onderwyshulpbronne.

R1,403.00