Skip to content
Menu

Graad 10 Tegniese Wetenskappe Voorbereidingslêer

Wie het gesê geld kan nie tyd koop nie? Spaar jouself ure se werk met Doc Scientia se Graad 10 Tegniese Wetenskappe Voorbereidingslêer.
• Hê al jou nodige dokumente beskikbaar op een plek.
• Skryf slegs ’n datum om jou admin op datum te hou.
• Wees gereed vir inspeksie op enige gegewe dag.

Onderwysers moet fokus op klasgee, nie admin nie. Dit is moontlik met Doc Scientia se onderwysersmateriaal.

R1,299.00