Let asseblief op: Ons kantore sal gesluit wees van 19 Desember 2025 @ 12:00 tot 6e Januarie 2026 08:00. Jy is welkom om gedurende hierdie tyd bestellings via ons aanlynwinkel te plaas. Alle bestellings sal vanaf 6 Januarie 2026 verpak en versend word.