If you prefer to collect your order from our office in Northcliff, use the promo code COLLECTION to prevent Shipping charge. You will receive an email when your order is ready for collection. Exam papers and memos will be sent via email.
IEB Fisiese Wetenskappe Senior Fisika Antwoordboek
ISBN: 978-1-991210-90-6
Word ’n wysneus in Fisiese Wetenskappe. Doc Scientia se IEB Senior Fisika Antwoordboek bevat duidelike, stap vir stap antwoorde.
• Gaan jou werk maklik na.
• Vermy om twee keer dieselfde fout te maak.
• Leer om die slaggate raak te sien en te ontduik.
Bemeester Fisiese Wetenskappe een oefening op ’n slag.
Meer inligting
Kenmerke
Geskoei op die IEB Senior Fisika Hand- en Werkboek 1 & 2
KABV (CAPS) en SAGS gebaseerde inhoud – jaarliks hersien
Kundige skrywers – inhoud wat jy kan vertrou
Stap vir stap antwoorde – vergemaklik merkwerk
Volledige antwoorde vir alle:
• Oefeninge
• Prakties
• Eksamenvrae