Skip to content
Menu
0
Close Cart
Your cart is empty. Go to Shop

Graad 7 Natuurwetenskappe November Eksamen 2022

Erken dit maar: dit kan oorweldigend wees om vir eksamens te leer. Dis waarom Doc Scientia bekostigbare Graad 7–9 Natuurwetenskappe Eksamenvraestelle saamgestel het. Laat jou studiesessies gemaklik vloei met die kragtige hulpbron.
• Bou selfvertroue in jou kennis en hoe om dit toe te pas.
• Maksimaliseer jou studietyd met omvattende vrae en memo’s.
• Bedaar jou senuwees en wees deeglik voorbereid.

Kry ’n goeie nagrus en weet jy is eksamengereed.

R42.00