Graad 6 Natuurwetenskappe en Tegnologie November Eksamen Memo 2020
Doc Scientia se Graad 6 Natuurwetenskappe en Tegnologie Junie 2024 Memo verskaf die antwoorde vir die eksamenvraestel wat die volgende onderwerpe dek:
Lewe en lewende dinge
Fotosintese
Voedingstowwe in voedsel
Voeding
Voedselverwerking
Ekosisteme en voedselwebbe
Materie en materiale
Vastestowwe, vloeistowwe en gasse
Mengsels
Oplossings as spesiale mengsels
Waterhulpbronne en waterbesoedeling
Skoon water
R42.00