If you prefer to collect your order from our office in Northcliff, use the promo code COLLECTION to prevent Shipping charge. You will receive an email when your order is ready for collection. Exam papers and memos will be sent via email.
Verdere Studies Fisika PowerPoint
Add To Cart
Sold Out
Jou voorbereidingshulpbron:
’n Onderwyser se werk is nooit klaar nie. Na ’n volle dag van skoolgee en naskoolse aktiwiteite, het jy ure se voorbereiding om te voltooi. Die Verdere Studies Fisika PowerPoint verlig jou las. Die aanbieding is gevul met teorie, voorbeelde en oefeninge wat jou waardevolle tyd spaar. Nou hoef jy nie tyd te mors om die aanbieding te skep nie. Fokus eerder op wat belangrik is. En miskien kan jy ’n ekstra uur of twee se slaap inkry.
- Wees klaskamer gereed met omvattende aanbiedings.
- Merk huiswerk maklik met die oefeninge en antwoorde wat ingesluit is.
- Maak die produk jou eie met die redigeerbare inhoud.
Kenmerke:
- Geskoei op die Verdere Studies Fisika Hand- en Werkboeke.
- Kundige skrywers – inhoud wat jy kan vertrou.
- USB so groot soos ’n kredietkaart – dra dit maklik saam met jou.
- Alle oefeninge en antwoorde is ingesluit.
- Redigeerbare inhoud – bring veranderinge aan soos jy goeddink.