If you prefer to collect your order from our office in Northcliff, use the promo code COLLECTION to prevent Shipping charge. You will receive an email when your order is ready for collection. Exam papers and memos will be sent via email.
Verdere Studies Fisika Hand- & Werkboek Boek 1 (Volkleur)
Add To Cart
Sold Out
Beheer jou akademiese toekoms:
Jou eie private onderwyser in jou skooltas. Kundige onderwysers gebruik hulle ondervinding in die klaskamer om jou deur elke afdeling te lei. Bou jou kennis en jou selfvertroue met waardevolle inligting op elke bladsy. Die reeks bevat dieselfde briljante eienskappe wat die Doc Scientia hulpbronne voor bekendstaan. Gedruk in volkleur vir die beste leerervaring.
Kenmerke:
- Ervare skrywers – inhoud wat jy kan vertrou.
- Spesifieke kurrikulum – die enigste hulpbron wat jy sal nodig hê.
- Duidelike voorbeelde – jy sal stap vir stap sien hoe om die vrae te beantwoord.
- Omvattende oefeninge – verskerp jou kennis elke dag.
- Eksamenvrae – geen beter manier om vir eindeksamens voor te berei nie.
- Opsommings en breinkaarte – spaar waardevolle tyd en hou jou sosiale lewe aan die gang.