If you prefer to collect your order from our office in Northcliff, use the promo code COLLECTION to prevent Shipping charge. You will receive an email when your order is ready for collection. Exam papers and memos will be sent via email.

Pakket: Gr. 10 Fisika en Chemie Hand- en Werkboeke (Swart en Wit) Hardiekopieë EN eBoeke

Pakket: Gr. 10 Fisika en Chemie Hand- en Werkboeke (Swart en Wit) Hardiekopieë EN eBoeke

- +
Add To Cart
Sold Out

Fisika:

Hardekopie ISBN: 978-0-6395-0041-6

eBoek ISBN: 978-0-6395-0129-1


Chemie:

Hardekopie ISBN: 978-0-6395-0035-5

eBoek ISBN: 978-0-6395-0127-7


Koop die hardekopieë Hand- en Werkboeke en kry 50% afslag op die eBoeke


Die gaping tussen Graad 9 en Graad 10 wetenskap is massief. Neem die sprong met Doc Scientia se Graad 10 Fisika en Chemie Hand- en Werkboeke.

• Begryp moeilike konsepte met maklike leesbare teorie.

• Slyp jou kennis met omvattende oefeninge.

• Spaar waardevolle leertyd met volledige opsommings en breinkaarte.


Jy sal ten volle voorbereid wees vir enige eksamen.


Meer inligting

Kernmerke

 

• KABV (CAPS) gebaseerde inhoud – jaarliks hersien

• Kundige skrywers – teorie wat jy kan vertrou

• Prakties ingesluit – geen ander bronne is nodig nie

• Genoegsame oefeninge – verseker jy het die teorie onder die knie

• Opsommings en breinkaarte – leer slimmer, nie harder nie

• Eksamenvrae – die beste manier om Fisiese Wetenskappe te bemeester

Related products

DOC SCIENTIA

96 14th Avenue, Northcliff,

Johannesburg, 2115

+27 010 443 7198

Doc Scientia

info@docscientia.co.za

© Copyright

Your cart is empty Continue
Shopping Cart
Subtotal:
Discount 
Discount 
View Details
- +
Sold Out