If you prefer to collect your order from our office in Northcliff, use the promo code COLLECTION to prevent Shipping charge. You will receive an email when your order is ready for collection. Exam papers and memos will be sent via email.
IEB Fisiese Wetenskappe Senior Fisika PowerPoint
ISBN: 978-1-928504-18-4
Fisika-onderwysers kry min geleentheid om te ontspan. Gee jouself ’n blaaskans met Doc Scientia se IEB Senior Fisika PowerPoint.
• Wees gereed vir die klaskamer met omvattende aanbiedings.
• Bly gefokus met KABV en SAGS gebaseerde inhoud op elke skyfie.
• Hersien huiswerk moeiteloos met oefeninge en antwoorde.
• Druk jou unieke stempel af met die redigeerbare produk.
Slaak ’n sug van verligting met Doc Scientia se onderwysersmateriaal.
Meer inligting
Kenmerke
• Geskoei op die IEB Senior Fisika Hand- en Werkboek 1 & 2
• KABV (CAPS) en SAGS gebaseerde inhoud – jaarliks hersien
• Kundige samestellers – inhoud wat jy kan vertrou
• USB so groot soos ’n kredietkaart – dra dit gemaklik saam met jou
• Alle oefeninge en antwoorde ingesluit – vergemaklik huiswerk merk
• Redigeerbare inhoud – voeg by en haal uit soos dit jou pas
Skrywers:
Ronel Bernardo, Santie du Plessis , Carlien Fanoy, Isolde Fasondini, Elize Jones, Marga Koelman, Patricia Lees-Rolfe, Judy McDougall , Karen Reynecke, Leon Roets , Marina Schmidt, Michael Schwartz , Clint Sliedrecht, Annemie Smit , Lida Smith, Corlia Wepener