If you prefer to collect your order from our office in Northcliff, use the promo code COLLECTION to prevent Shipping charge. You will receive an email when your order is ready for collection. Exam papers and memos will be sent via email.

Gr. 9 Natuurwetenskappe Antwoordboek Hardekopie EN eBoek

Gr. 9 Natuurwetenskappe Antwoordboek Hardekopie EN eBoek

- +
Add To Cart
Sold Out

Hardekopie ISBN: 978-0-6395-0020-1

eBoek ISBN: 978-0-6395-0126-0


Koop die hardekopie Antwoordboek en kry 50% afslag op die eBoek.


Doc Scientia se Graad 9 Natuurwetenskappe Antwoordboek is daar om jou te help wanneer die korrekte antwoord jou omseil. Duidelike uiteengesette antwoorde lei jou met elke stap.

• Gaan jou werk maklik na.

• Ontdek hoe om jou kennis toe te pas.

• Leer om slaggate raak te sien en te ontduik.


Bemeester Natuurwetenskappe een oefening op ’n slag.


Meer inligting

Kenmerke

 

Geskoei op die Graad 9 Natuurwetenskappe Hand- en Werkboek KABV (CAPS) gebaseerde inhoud – jaarliks hersien 

Kundige skrywers – inhoud wat jy kan vertrou

Stap vir stap antwoorde – vereenvoudig merkwerk

Volledige antwoorde vir alle:

• Oefeninge

• Prakties

• Eksamenvrae


Skrywers:

Santie du Plessis, Pikkie du Toit , Carlien Fanoy, Natalie Janse van Rensburg, Susan Keuris, Patricia Lees-Rolfe, Judy McDougall, André Oelofse

Related products

DOC SCIENTIA

96 14th Avenue, Northcliff,

Johannesburg, 2115

+27 010 443 7198

Doc Scientia

info@docscientia.co.za

© Copyright

Your cart is empty Continue
Shopping Cart
Subtotal:
Discount 
Discount 
View Details
- +
Sold Out