If you prefer to collect your order from our office in Northcliff, use the promo code COLLECTION to prevent Shipping charge. You will receive an email when your order is ready for collection. Exam papers and memos will be sent via email.

Gr. 6 Natuurwetenskappe en Tegnologie Boek 1 (Volkleur)

Gr. 6 Natuurwetenskappe en Tegnologie Boek 1 (Volkleur)

- +
Add To Cart
Sold Out

Boek 1 ISBN: 978-1-928504-54-2


Doc Scientia se Graad 6 Natuurwetenskappe & Tegnologie Hand- en Werkboek 1 & 2 maak dit lekker om te leer.

• Snap werk vinnig met kort verduidelikings.

• Ontdek elke konsep ten volle met omvattende teorie.

• Verskerp jou kennis met interessante oefeninge.

• Vergemaklik leersessies met opsommings en breinkaarte.


Wie het gesê Natuurwetenskappe & Tegnologie moet vervelig wees?


Meer inligting

Kenmerke

 

• Die Hand- en Werkboek is in twee verdeel – ligter en makliker hanteerbaar

• Hand- en Werkboek 1 – dek die werk van kwartaal 1 en 2

• Hand- en Werkboek 2 – dek die werk van kwartaal 3 en 4

• KABV (CAPS) gebaseerde inhoud – jaarliks hersien

• Kundige skrywers – inhoud wat jy kan vertrou

• Prakties ingesluit – geen ander bronne is nodig nie

• Interessante oefeninge – lê die teorie vas

• Tuiseksperimente – prikkel belangstelling

• Opsommings en breinkaarte – wees eksamengereed

• Woordelys – ’n manier om terme gou na te slaan

• Kwartaalhersiening – die beste manier om vir vraestelle voor te berei


Skrywers:

Santie du Plessis , Carlien Fanoy, Stephan Fanoy, Judy McDougall

Related products

DOC SCIENTIA

96 14th Avenue, Northcliff,

Johannesburg, 2115

+27 010 443 7198

Doc Scientia

info@docscientia.co.za

© Copyright

Your cart is empty Continue
Shopping Cart
Subtotal:
Discount 
Discount 
View Details
- +
Sold Out