If you prefer to collect your order from our office in Northcliff, use the promo code COLLECTION to prevent Shipping charge. You will receive an email when your order is ready for collection. Exam papers and memos will be sent via email.
Pakket: Gr. 4 Natuurwetenskappe en Tegnologie Boek 1 en 2 (Volkleur) Hardekopieë EN eBoek
Hardekopie Boek 1 ISBN: 978-1-928364-66-5
Hardekopie Boek 2 ISBN: 978-1-928364-67-2
eBoek Boek 1 ISBN: 978-1-928364-87-0
eBoek Boek 2 ISBN: 978-1-928364-88-7
Koop die hardekopieë Hand- en Werkboeke en kry 50% afslag op die eBoeke
Doc Scientia se Graad 4 Natuurwetenskappe en Tegnologie Hand- en Werkboek 1 & 2 maak dit lekker om te leer.
• Snap werk vinnig met kort verduidelikings.
• Ontdek elke konsep ten volle met omvattende teorie.
• Verskerp jou kennis met interessante oefeninge.
• Vergemaklik leersessies met opsommings en breinkaarte.
Wie het gesê Natuurwetenskappe moet vervelig wees?
Meer inligting
Kenmerke
• Die Hand- en Werkboek is in twee verdeel – ligter en makliker hanteerbaar
• Hand- en Werkboek 1 – dek die werk van kwartaal 1 en 2
• Hand- en Werkboek 2 – dek die werk van kwartaal 3 en 4
• KABV (CAPS) gebaseerde inhoud – jaarliks hersien
• Kundige skrywers – inhoud wat jy kan vertrou
• Prakties ingesluit – geen ander bronne is nodig nie
• Interessante oefeninge – lê die teorie vas
• Tuiseksperimente – prikkel belangstelling
• Opsommings en breinkaarte – wees eksamengereed
• Woordelys – ’n manier om terme gou na te slaan
• Kwartaalhersiening – die beste manier om vir vraestelle voor te berei
Skrywers:
Santie du Plessis , Carlien Fanoy , Stephan Fanoy, Judy McDougall