If you prefer to collect your order from our office in Northcliff, use the promo code COLLECTION to prevent Shipping charge. You will receive an email when your order is ready for collection. Exam papers and memos will be sent via email.
Gr. 10 Fisika Hand- en Werkboek (Swart en Wit)
ISBN: 978-0-6395-0041-6
Die gaping tussen Graad 9 en Graad 10 wetenskap is massief. Neem die sprong met Doc Scientia se Graad 10 Fisika Hand- en Werkboek.
• Begryp moeilike konsepte met maklike leesbare teorie.
• Slyp jou kennis met omvattende oefeninge.
• Spaar waardevolle leertyd met volledige opsommings en breinkaarte.
Jy sal ten volle voorbereid wees vir enige eksamen.
Meer inligting
Kenmerke
• KABV (CAPS) gebaseerde inhoud – jaarliks hersien
• Kundige skrywers – teorie wat jy kan vertrou
• Prakties ingesluit – geen ander bronne is nodig nie
• Genoegsame oefeninge – verseker jy het die teorie onder die knie
• Opsommings en breinkaarte – leer slimmer, nie harder nie
• Eksamenvrae – die beste manier om Fisiese Wetenskappe te bemeester
Skrywers:
Wilma Alberts, Ronel Bernardo, Sias Conradie, Santie du Plessis , Carlien Fanoy, Gerda Herbst , Patricia Lees-Rolfe, Judy McDougall, Themba Ncube, Janetta Nel , Karen Reynecke, Suresh Singh Lida Smith